|
Written by Johnadene Jeranomo Du Plooy ( Murraysburg)
|
Jy weet jy vat groot kanse Om by mense te gaan werk. Nogals mense soos slamse Meisie, wees maar sterk.
Daar werk jy net vir n selfoon Dan bly jy nog daar aleen Daar is geen vriende om jou te ondersteun Agter in die jaarrt waar jy meisie selfwoon |
Jy word vasgehou as gyselaar Jy MOET werk, so sê die eienaar Kom terug meisie jy moet spaar Jy was vet, nou is jy maer
Meisie die stad het n harde lewe Dan wil jy jou kind los by Ouma van sewentig Kom terug na jou ma Waar jy weet sys al help as jy kla. |
“Meisie, jy is nog jonk!”
|